Title vertical a552764f65769778c1164391e904ac5866bea7780fe522a580011feaae62745c

Free Newsletter

Subscribe to our newsletter and receive daily news on the African media industry.

[ Advertise your business on Media Source Africa ]

KOM ONS BRAAI is looking for contestants

[ Advertise your business on Media Source Africa ]

Opportunities 13th Oct 2016 Media Source Africa


CHEFS/BAKERS/CATERERS/FOODIES in SOUTH PENINSULA

KOM ONS BRAAI skiet vanaf 21st-23rd OKTOBER en is nog opsoek vir Paartjies wat wil deelneem. In hierdie opwindende realiteitsreeks word deelnemers die geleentheid gebied om te spog met hulle skitterende braai en onthaal vermoëns - en staan ‘n kans om groot pryse te wen ter waarde van R17 000!


As jy belangstel en in die SOUTH PENINSULA omgewing woon, e-pos 'n kort biografie en foto na olinda@mediaclubproductios.co.za 


LET WEL ASB: Paartjies moet vir die volle drie dae beskikbaar wees


reality series, KOM ONS BRAAI

Comments

13th Oct 2016
goie more Ja ek stel belang maar julle moet na my impenjati backpackers toe kom dankie Gordon
1